Comments on: Oumense darem

by: Rudi
wel my pa het sy bi focals in die proses vernietig en hy is absoluut verheug daar oor want hy het deurmekaar geraak met die twee glase.

by: Boerseun
Ek het so lekker met my ouma in ons laaste potgooi gesels, en ai tog ja nee, die ou mense darem.

Jou storie van jou pa laat my dink aan een so paar jaar terug.

Ek het nog Taekwondo afgerig in SA en vir een of ander kompetisie erens heen gegaan. My pa het van my studente plaas toe gevat vir ‘n dagkamp. Dit was altyd een van die hoogtepunte vir die klomp want daar was hindernis bane en ‘n vrot ou go-cart , modderdam en als.

So na middag ete kry ek toe nou ‘n oproep van my ma. Nee, pa le in die hospitaal. Ek is dadelik bekommerd, en weet nie hoekom my ma nie ook bekommerd is nie… sy oor reageer gewoonlik. Toe vertel sy my dat my pa uit die boom geval het op die plaas. Ja, hulle is deur die hindernis baan, go-cart ry en als, maar toe hy in ‘n meter en half hoe boom klim gly en val hy. Hy breek toe sy arm reg onder die bal wat in jou skouer in pas. Nie ‘n baie goeie plek nie, so hulle moes gaan plate insit.

Ten minste kan ek se dat die arm genees het, en hy nog na dit sy nasionale klere verwerf het. Sy grootste probleem nou is dat hy nie sonder sy bril so lekker sy opponente meer kan sien nie.