Hallo
January 8th, 2007Ok. Ek is nog hier. Ek het intussen verloof geraak. Ja, OK ek weet ek is mal maar ek word oud. En sy is mooi. Indulge me! Julle ken my email adres so haal my maar uit!!
Cheeeeeeeeeeers!
PS. Die bloue is op pad!!!

Ok. Ek is nog hier. Ek het intussen verloof geraak. Ja, OK ek weet ek is mal maar ek word oud. En sy is mooi. Indulge me! Julle ken my email adres so haal my maar uit!!
Cheeeeeeeeeeers!
PS. Die bloue is op pad!!!
