Chivas en Sparkey - Episode 10

April 17th, 2007

- Kliek hier om af te laai
- Skryf in op my RSS feed hier

Potnotas:

    • Sparkey gesels oor Google en Beijing.
    • Google Earth - Herontdek en teleurstellend.
    • Bietjie sport maar nie baie nie - ek belowe.
    • Gervan Lubbe - update op episode 3. Kliek hier en hier vir koerantberigte.
    • Ubuntu - nou het ek ook daaroor gepraat. Bla bla bla…

Skryf in met my FEEDBURNER FEED:

The End

Episode 9

April 2nd, 2007

- Kliek hier om af te laai
- Skryf in op my RSS feed hier

Potnotas:

    • Ek groet almal weer na ‘n laaaaaaaaaaaaang afwesigheid.
    • My nuwe ‘wingwoman’ praat saam.
    • Ons verlowing- gaan kyk na ons foto’s
    • Ons gesels oor die krieket en rugby en superbru.

Skryf in met my FEEDBURNER FEED:

The End