Episode 9
- Kliek hier om af te laai
- Skryf in op my RSS feed hier
Potnotas:
- Ek groet almal weer na ‘n laaaaaaaaaaaaang afwesigheid.
- My nuwe ‘wingwoman’ praat saam.
- Ons verlowing- gaan kyk na ons foto’s
- Ons gesels oor die krieket en rugby en superbru.







April 2nd, 2007 at 10:08 pm
At last is julle terug, dankie tog daarvoor…. ek was bang julle het al verdwaal in die Oos Kaap
Moet se jou potgooi het baie verbeter noudat jy n wingman het. Sy is die Pilot, en jy is afgeskyf na co pilot toe Whaa haaa
Nou waarvoor het ons so lank gewag ……….. Lelanie, ek hoop jy gaan nou elke week of 2 n potgooi maak !
Chivas, ek en jy was dan in n vehouding gewees, en nou gaan trou jy …. my hart is gebreek . . . . . .
Voete onder jou uitgeslaan, is jy seker hy het nie jou skoene probeer steel nie ?
Daai hond se naam moet Chivas wees - ek ondou iemand wat aan n lee Whisky borrel gesuig het ook ! ! ! ! ! !
So sy is nie n regtige blou bul nie - plaas dat jy opstaan vir jou span !
Lelanie, die mees romantiese plek is hier by my op die Moddereiland !!
April 2nd, 2007 at 10:27 pm
Daai borrel het nog ‘n tot of twee whiskey ingehad!!
Die rede hoekom julle so lank moes wag is omdat ek wyt en syt moes gaan soek vir ‘n waardige wingwomen vir die PMB potgooi!
April 15th, 2007 at 6:36 am
Bly jy is terug, en boonop met ‘n loods ook. Jy het my geinspireer om ‘n goeie idoom te soek vir my Trekboer Joernaal. Ek bedoel, wat kan jou lang afwesigheid aan toegeskryf word?
AANDSKOOL HOU!
(Sien episode 12 vir ‘n verduideliking. {Skaamtelose self-promosie})
Lekker gelag vir die meisiekoshuis name… en amper in die see geland toe ek moes draf.)
Groete
April 15th, 2007 at 6:39 am
O ja!
Veels geluk met die verlowing!
(Jou dae van vryheid is nou getel…)
(Ons almal se voorland op die ou-end…)
Cheerio!
April 16th, 2007 at 11:20 am
Dankie Eben!!
Praat jy nou uit ondervinding…?!