Chivas en Sparkey - Episode 10

- Kliek hier om af te laai
- Skryf in op my RSS feed hier

Potnotas:

    • Sparkey gesels oor Google en Beijing.
    • Google Earth - Herontdek en teleurstellend.
    • Bietjie sport maar nie baie nie - ek belowe.
    • Gervan Lubbe - update op episode 3. Kliek hier en hier vir koerantberigte.
    • Ubuntu - nou het ek ook daaroor gepraat. Bla bla bla…

Skryf in met my FEEDBURNER FEED:

3 Responses to “Chivas en Sparkey - Episode 10”

  1. Klei Lat Says:

    En hier pot julle al weer …. Sparky gee die show beslis class

    Hoe lank nog voor hulle in SA begin om Google te blok ! Chivas, jy weet dat die internet vir meer as porn is … (ek het dit ook nie geweet nie, maar dit is glo so !) Porn het nie my mind opgedonner nie - maar ek is nie heeltemal seker daarvan nie - en jy Chiva’s, as ek jou so luister oor die sweep en chains ……

    Hulle wys nie n karavaan op GE nie whaa haa !!!! Uitgevang ne ! het jy my plek op GE gesien, met die stoep agterop waar ons gebraai het ?

    Chivas, Sparky is duidelik baie slimmer as jy ……. verstaan jy nie (of luister jy nie )as sy praat nie ?

    Amen oor die weer - veral in PE, dis of winderig, of winderig …..

    Dis jammer ek was nie daar vir die Ram Party nie - ek het gedink daar sou whipsky gewees het - dis dan waar Chivas van daan af kom.

    Hare van die hond vir Babelas !!!!!! of n koue Coke en n Mars Bar . Jy het suiker nodig vir n babelas - alkehol breek die suiker in jou bloed af, so jy moet dit replace. n Full English werk ook om die ergste van die babelas uit die lyf te kry. Natuurlik werk sterk rooibos, met Baie suiker net so goed (Dis Fran se tip !)

    Die storie van Lubbe was jou 3dest Potgooi gewees, kan dit nog ondou. Toe Chivas met n BANG op die potgooi wereld verskyn het.

    Probeer Ubuntu - as meer mense Ububtu (of Linux) gebruik, kan dit net groei, en (miskien) Windows rival as n OS !!!!! Jy sal nie spyt wees nie !

  2. Eben Says:

    Ek darem hierdie keer in die veiligheid van my huis gesit en luister. Ek onthou nog goed daardie potgooi oor Lubbe. Wat ‘n eienaardige verwikkeling! Maak vir ‘n baie interresante opvolg potgooi.
    Ek het geen raad vir babalaas nie. Al troos is dit:

    Ek kry die ergste babalaas ter wereld.

    FEIT

    Was laas in 04 dronk gewees, en toe myself belet om met die bottel enige ernstige gesprekke in die toekoms te voer.

    Groete
    EvR

  3. Machiel Says:

    Ek sien uit om te hoor hoe Lubbe se kierings gaan braai!

    Sterkte met die reëlings vir julle troue. Julle gaan nou ´n dol tyd tegemoet!

    Groete.

Leave a Reply