Episode 11
Oh what ever, gaan luister na ons 11de episode.
Ons het gebraai. Springbok, lam en so paar mielies. Net om te se ons is terug. O, ja ons het so bietjie gedrink in die proses.
Oh what ever, gaan luister na ons 11de episode.
Ons het gebraai. Springbok, lam en so paar mielies. Net om te se ons is terug. O, ja ons het so bietjie gedrink in die proses.
June 23rd, 2007 at 1:25 pm
Wag wag wag nou - n maand getroud, Lelanie, wat het jy aangevang ?
Ek sou dink dat dit nou eerder Mr Sparky moet wees, in plaans van Mev Chivas.
Bly om te hoor julle is weer terug, ons wag in spanning vir die Potgooi oor die honeymoon. Die fotos lyk goed.
Net vir die record - ek BRAAI, nie BBQ nie …….. daai braai wat ek gekoop het toe Chivas hier kom braai het, gebruik ek nog. Hy is amper al op sy laaste been, maar hy doen nog die triek. Wanneer kom julle so n bietjie hier braai by my op die Eiland ….. die Stellas wag (en ek kan miskien nog n borrel Chivas ook in die hande kry).
June 23rd, 2007 at 10:17 pm
OK, here’s the deal, soos die amerikaners sal se, ek kom kuier vir jou so gou as jy hier was. Rerig nou. Kom kuier in Port mandela Baai en ek is weer by jou. Dis mos regverdig, is dit nie?!
June 27th, 2007 at 9:19 pm
Die deal is dat ek by jou gaan kom oorbly as ek my pote in SA sit, en daar sal nie van vroeg slaap wees nie, dis nou as dit okay met Mev De Wet is natuurlik ( jy sal moet mooi vra whaaa haaaa haaaa !!!)
June 27th, 2007 at 10:16 pm
Mevrou De Wet se sy kom haal jou ….. uit as jy nie hier kom bly nie. En sy se sy is baie jonger as ons twee en ons mag dalk nie by haar kan byhou nie. Klink vir my na ‘n uitdaging…!
June 28th, 2007 at 1:36 pm
Na n groot uitdaing indeed …… Se vir Missies de Wet ons aanvaar die uitdaging natuurlik…. EK sal met Mev de Vries moet praat oor n trip Port andela toe in die nabye toekoms …..