Episode 11 - Weer Probeer
Kom ons probeer weer om die 11de episode van hier af te download. Ek het bietjie probleme met Wordpress opgetel omdat ek ‘n file gerename het en toe los hy twee enclosures in die code. Wordpress het dit glad nie gelike nie en mense (Klei Lat van die Modder Eiland) het gekla hulle kan nie ons laaste “dronkgooi” download nie. Ek en Sparkey het die tweede enclosure in die code gaan probeer opspoor maar ek het op die ou end besluit om die ding net oor te post en te kyk of hy dieselfde error uitgooi as ek hom validate. Dit lyk of dit nou reg is.
Ons Episode 11 “dronkgooi” was lekker, wel, dronk. Kry hom hier.







July 21st, 2007 at 2:57 pm
Ek stem, die braai is mooi en gesellig. Ek hoop net hy word binnekort geverf, geteel ens. Dis ‘n voorwaarde vir ‘n volgende besoek. Wil net noem van die lig wat ek reggemaak het - waarmee Chivas 2 dae lank gesukkel het.
July 21st, 2007 at 3:29 pm
Ja Ja OK! Ek het geweet ek sal daai een een of ander tyd weer hoor. Maar dis omdat die dude by Build It verkeerd verduidelik het. Ek was anyway oppad om die ding reg te kry toe my swaer net oorvat. As hy my net nog twee minute gelos het sou ek hom reggekry het. Ek sal foto’s van die braai opsit sodra alles mooi klaar is.