Comments on: Die Getroude Lewe

by: jackie
jou websit eis baie oulik ek wens albei van julle hope geluk en dus tyd dat daar n kleintjie kom.

by: Lelanie
Die getroude lewe. ……Moet van my kant af ook darm se die getroude lewe is baie lekker (behalwe nou die wasgoed en skottelgoed was deel)!

EK weet net nie hoekom daar na my verwys word as “snaakse geselskap” nie   , maar nou ja.

Klei Lat, natuurlik weet ek hy vat elke aand iemand bed toe, wie se vir jou ek is nie elke aand daardie iemand nie……… of is EK dalk elke aand iemand anders.

En wat die baas van die huis aanbetref, ek dink dis eerder die klein hondjie as wat dit een van ons is!

Lyk my ons moet maar ‘n potgooi maak oor die getroude lewe…..dan kan julle maar self besluit of ek so vreeslik snaaks is of nie. ….

by: Rudi
Jy behoort te weet, jy is mos getroud met Fran en Ubuntu!

by: Klei Lat
So net een vraag op alles wat jy hier bo gese het, ……. (en jy weet wat ek gaan vra !! ………….

1> Hoe is die getroude lewe ? Whaaaaa haaaaa haaaaa haaaaa haaaaaa haaaa

2> Weet jou vrou jy vat elke aand iemand bed toe ……. sy gaan jou moer as sy uitvind

3> As die man in die egpaar, hoop ek Sparky weet dat JY DIE BAAS IS (en Fran het gese ek kan so se - voor jy vra !)

Liefde, soentjie en drukkies (vir Sparky !! - voor jy grootkop kry !)

PS Hoe is die getroude lewe ?