Comments for Die Port Mandela Baai Potgooi

Comment on Die Getroude Lewe by Lelanie
Die getroude lewe. ……Moet van my kant af ook darm se die getroude lewe is baie lekker (behalwe nou die wasgoed en skottelgoed was deel)!

EK weet net nie hoekom daar na my verwys word as “snaakse geselskap” nie   , maar nou ja.

Klei Lat, natuurlik weet ek hy vat elke aand iemand bed toe, wie se vir jou ek is nie elke aand daardie iemand nie……… of is EK dalk elke aand iemand anders.

En wat die baas van die huis aanbetref, ek dink dis eerder die klein hondjie as wat dit een van ons is!

Lyk my ons moet maar ‘n potgooi maak oor die getroude lewe…..dan kan julle maar self besluit of ek so vreeslik snaaks is of nie. ….

Comment on Die Getroude Lewe by Rudi
Jy behoort te weet, jy is mos getroud met Fran en Ubuntu!

Comment on Die Getroude Lewe by Klei Lat
So net een vraag op alles wat jy hier bo gese het, ……. (en jy weet wat ek gaan vra !! ………….

1> Hoe is die getroude lewe ? Whaaaaa haaaaa haaaaa haaaaa haaaaaa haaaa

2> Weet jou vrou jy vat elke aand iemand bed toe ……. sy gaan jou moer as sy uitvind

3> As die man in die egpaar, hoop ek Sparky weet dat JY DIE BAAS IS (en Fran het gese ek kan so se - voor jy vra !)

Liefde, soentjie en drukkies (vir Sparky !! - voor jy grootkop kry !)

PS Hoe is die getroude lewe ?

Comment on Episode 11 - Weer Probeer by Rudi
Ja Ja OK! Ek het geweet ek sal daai een een of ander tyd weer hoor. Maar dis omdat die dude by Build It verkeerd verduidelik het. Ek was anyway oppad om die ding reg te kry toe my swaer net oorvat. As hy my net nog twee minute gelos het sou ek hom reggekry het. Ek sal foto’s van die braai opsit sodra alles mooi klaar is.

Comment on Episode 11 - Weer Probeer by Ockie
Ek stem, die braai is mooi en gesellig.  Ek hoop net hy word binnekort geverf, geteel ens.  Dis ‘n voorwaarde vir ‘n volgende besoek.  Wil net noem van die lig wat ek reggemaak het - waarmee Chivas 2 dae lank gesukkel het.

Comment on Episode 11 by Klei Lat
Na n groot uitdaing indeed ……   Se vir Missies de Wet ons aanvaar die uitdaging natuurlik…. EK sal met Mev de Vries moet praat oor n trip Port andela toe in die nabye toekoms …..

Comment on Episode 11 by Rudi
Mevrou De Wet se sy kom haal jou ….. uit as jy nie hier kom bly nie. En sy se sy is baie jonger as ons twee en ons mag dalk nie by haar kan byhou nie. Klink vir my na ‘n uitdaging…!

Comment on Episode 11 by Klei Lat
Die deal is dat ek by jou gaan kom oorbly as ek my pote in SA sit, en daar sal nie van vroeg slaap wees nie, dis nou as dit okay met Mev De Wet is natuurlik ( jy sal moet mooi vra whaaa haaaa haaaa !!!)

Comment on Episode 11 by Rudi
OK, here’s the deal, soos die amerikaners sal se, ek kom kuier vir jou so gou as jy hier was. Rerig nou. Kom kuier in Port mandela Baai en ek is weer by jou. Dis mos regverdig, is dit nie?!

Comment on Episode 11 by Klei Lat
Wag wag wag nou - n maand getroud, Lelanie, wat het jy aangevang ?

Ek sou dink dat dit nou eerder Mr Sparky moet wees, in plaans van Mev Chivas.

Bly om te hoor julle is weer terug, ons wag in spanning vir die Potgooi oor die honeymoon. Die fotos lyk goed.

Net vir die record - ek BRAAI, nie BBQ nie …….. daai braai wat ek gekoop het toe Chivas hier kom braai het, gebruik ek nog. Hy is amper al op sy laaste been, maar hy doen nog die triek. Wanneer kom julle so n bietjie hier braai by my op die Eiland ….. die Stellas wag (en ek kan miskien nog n borrel Chivas ook in die hande kry).