Die Port Mandela Baai Potgooi
	<language>en</language>
Die Getroude Lewe
		<description>Dis nou reeds 3 maande, 18 dae, en so twee ure wat ek nou getroud is. In die tyd het ek seker nou twee duisend keer die vraag moes beantwoord oor hoe die getroude lewe is. As iemand my bel wil hulle weet hoe die getorude lewe is. As ek ...</description>
Episode 11 - Weer Probeer
		<description>Kom ons probeer weer om die 11de episode van hier af te download. Ek het bietjie probleme met Wordpress opgetel omdat ek 'n file gerename het en toe los hy twee enclosures in die code. Wordpress het dit glad nie gelike nie en mense (Klei Lat van die Modder Eiland) ...</description>
Episode 11
		<description>Oh what ever, gaan luister na ons 11de episode.
Ons het gebraai. Springbok, lam en so paar mielies. Net om te se ons is terug. O, ja ons het so bietjie gedrink in die proses. </description>
Chivas en Sparkey - Episode 10
		<description>- Kliek hier om af te laai
- Skryf in op my RSS feed hier
Potnotas:
	Sparkey gesels oor Google en Beijing.
	Google Earth - Herontdek en teleurstellend.
	Bietjie sport maar nie baie nie - ek belowe.
	Gervan Lubbe - update op episode 3. Kliek hier en hier vir koerantberigte.
	Ubuntu - nou het ek ook daaroor ...</description>
Episode 9
		<description>- Kliek hier om af te laai
- Skryf in op my RSS feed hier
Potnotas:
	Ek groet almal weer na 'n laaaaaaaaaaaaang afwesigheid.
	My nuwe 'wingwoman' praat saam.
	Ons verlowing- gaan kyk na ons foto's
	Ons gesels oor die krieket en rugby en superbru.
Skryf in met my FEEDBURNER FEED:  </description>
Hallo
		<description>Ok. Ek is nog hier. Ek het intussen verloof geraak. Ja, OK ek weet ek is mal maar ek word oud. En sy is mooi. Indulge me! Julle ken my email adres so haal my maar uit!!
Cheeeeeeeeeeers!
PS. Die bloue is op pad!!!
Al weer ‘n nuwe een…
		<description>Dis dan nou hier wat ek die rede vir my afwesigheid, soos genoem in die vorige post', vir julle wys. My website is al weer aan die verander. Julle sien, my graphic designer het al weer te veel tyd en energie vir haar haarstyl en daarom het sy dit goed ...</description>
Ek is nog hier…
		<description>Tydens 'n redelike onlangse besoek aan die PraatSaam Forum van Boerseun het ek gesien (en deelgeneem) aan die poll wat handel oor die wel en wee (of afwesigheid daarvan) van ene Mnr. Rudi 'Chivas' de Wet.
Hierin word bespiegel oor my doen en late van die laaste twee maande, drie weke, ...</description>
Port Mandela Baai Potgooi gaan live!
		<description>Nou dat ek almal se aandag het moet ek net bysê dat dit nou wel net vir een aand sal wees. Ek is die einde van die maand (28 -30 Julie 2006) in Bethlehem en gaan so bietjie by Kraai inloer. Hy wil 'n bottel Jack gebruik terwyl ons uitsaai. ...</description>
Die Port Mandela Eiland Moddergooi
		<description>Ek het nou lanklaas 'n potgooi so geniet soos episode 8 s'n. Doen julle self 'n guns en gaan luister na die een. Hy is bietjie lank en ek vra om verskoning aan die arme mede Suid Afrikaners wie se ADSL nog 'gecap' is maar dit was nice. Ek en ...</description>